Verhoogde leksikografiese toeganklikheid in die oorgang van 'n toeristewoordeboek na 'n toeriste-gids as naslaanbron

Fiche du document

Date

1 janvier 2009

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Organisation

SciELO



Citer ce document

Rufus Gouws et al., « Verhoogde leksikografiese toeganklikheid in die oorgang van 'n toeristewoordeboek na 'n toeriste-gids as naslaanbron », Tydskrif vir Geesteswetenskappe, ID : 10670/1.noiwmp


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

Die ontwikkeling van die leksikografieteorie is daarop gerig om die produksie van beter woordeboeke te verseker. As naslaanbronne het woordeboeke 'n bepaalde data-aanbod, vertoon hulle sekere leksikografiese strukture en moet hulle bepaalde leksikografiese funksies bevredig. Talle aspekte van die teoretiese leksikografie sou ook gebruik kon word in die beplanning en samestelling van ander naslaanbronne. In hierdie bydrae word gewys hoe bepaalde beginsels uit die teoretiese leksikografie vir die daarstelling van ander naslaanbronne benut kan word. 'n Verhoging in die toegang tot data en 'n doeltreffender onttrekking van inligting word in die vooruitsig gestel in die geval waar bestaande toeristewoordeboeke opgeneem word in omvattender toeristegidse wat volgens 'n geleksikografiseerde benadering saamgestel is. Die fokus is op die benutting van leksikografiese funksies en op 'n erkenning aan verskillende onderafdelings van die toegangsproses in naslaanbronne.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en