Triniteit en etiek: Van 'n relasionele God tot 'n etiek van die ander

Fiche du document

Auteur
Date

1 août 2012

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Organisation

SciELO


Citer ce document

Rian Venter, « Triniteit en etiek: Van 'n relasionele God tot 'n etiek van die ander », In die Skriflig, ID : 10670/1.qs8o7r


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

Die artikel ondersoek die vraag of die nuwe waardering vir die leerstuk van die Triniteit enige beduidende etiese implikasies inhou. Meer spesifiek word gekyk of die identiteit van God in die Christelike geloofstradisie nuwe etiese sensitiwiteite kan open. Die sogenaamde Trinitariese Renaissance word kortliks gekarteer en die denke van die teoloë Zizioulas en Moltmann word beskryf om die keer na relasionaliteit te illustreer. Kritiek teen 'n sosiaal-georiënteerde Triniteitsleer word verreken, maar word nie as finaal en afdoende beskou nie. Twee denkers - Volf en Cunningham - val in die soeklig en hoe hulle teologie spesifiek vanuit die Trinitariese belydenis etiese vrae aanspreek en meer spesifiek die probleem van die Ander. Die artikel se gevolgtrekking is dat die Triniteitsleer vrugbare perspektiewe tot die publieke diskoers oor alteriteit kan open. Die Christelike verstaan van God kan 'n beduidende bydrae tot hierdie aktuele vraagstelling lewer. Die Ander word gesien as konstituerend vir eie identiteit; en terselfdertyd word identiteit juis verwesentlik deur 'n omhelsing en versorging van die Ander.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en