Leser en konteks: 'n resepsiestudie oor Afrikaanse romanselesers

Fiche du document

Date

1 juin 2011

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Organisation

SciELO



Citer ce document

Maritha Snyman et al., « Leser en konteks: 'n resepsiestudie oor Afrikaanse romanselesers », Tydskrif vir Geesteswetenskappe, ID : 10670/1.r0lrgo


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

Hierdie artikel wys op die winste van ander literatuurstudiebenaderings as teksanalise. Na 'n kort opsomming van navorsingsperspektiewe wat op die omgang van die leser met die teks fokus, word die opset en bevindinge van 'n leserstudie onder Afrikaanse lesers van romanses beskryf. 'n Vergelyking met ander studies oor dieselfde genre dui op ooreenkomste, soos dat die genre lesers help om aan die werklikheid te ontsnap en ontvlug, maar ook op verrassende verskille. Ten spyte van die patriargale omgewing waarin die Afrikaanse romanseleser lewe, word dit - anders as in ander studies - verswyg as rede vir ontvlugting. Die studie wys op die noue verbintenis tussen teks, leser en konteks wanneer die Afrikaanse romanselesers ontvlugting van misdaad as die werklikheid waarvan hulle wil ontvlug, aandui.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en