Die noodsaak van die verrekening van metateoretiese aspekte rakende 'n hermeneutiese benadering tot die Praktiese Teologie

Fiche du document

Date

1 juillet 2011

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Organisation

SciELO


Citer ce document

H.J.C. Pieterse, « Die noodsaak van die verrekening van metateoretiese aspekte rakende 'n hermeneutiese benadering tot die Praktiese Teologie », In die Skriflig, ID : 10670/1.svfp79


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

Hierdie artikel vorm deel van die projek "Metateoretiese vertrekpunte in die Praktiese Teologie". Binne die teologiese raamwerk van die projek, naamlik dat ons die werklikheid sien as God wat daarin werksaam is en ook die interpretasie van die praksis vanuit ons teologiese invalshoek benader, handel hierdie artikel oor 'n benadering tot die interpretasie van die praksis, wat deur ons as 'n hermeneutiese moment gesien word. Tans bestaan daar onder andere die empiriese, hermeneutiese, bevrydings-teologiese en narratiewe benaderings tot die Praktiese Teologie. Die outeur het gekies om vanuit reformatories-teologiese perspektief die hermeneutiese benadering tot die vak te bespreek. Die wetenskapsfilosofiese teorieë oor die hermeneutiek, en die hermeneutiese benaderings tot die Praktiese Teologie van Browning, Dingemans, Heitink en Osmer word bespreek. Die gevolgtrekking is dat ons vanuit 'n reformatoriese perspektief krities by Osmer se benadering kan aansluit.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en