'n algemene tipologie van leksikografiese etikette

Fiche du document

Date

1 septembre 2011

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Organisation

SciELO



Citer ce document

Herman L. Beyer, « 'n algemene tipologie van leksikografiese etikette », Tydskrif vir Geesteswetenskappe, ID : 10670/1.toi0x0


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

Hierdie artikel stel 'n tipologie van leksikografiese etikette met die fokus op standaard tweetalige woordeboeke voor. Hoewel 'n aantal tipologieë in die literatuur voorkom wat op die oppervlak grootliks ooreenstem, is daar onenigheid ten opsigte van die dieper klassifikasies. Die literatuur toon dat hierdie stand van sake die gevolg is van algemene verwarring en 'n gebrek aan konsensus oor die gebruik van leksikografiese etikette en die pragmatiese parameters wat hulle verteenwoordig, wat veroorsaak word deur die afwesigheid van 'n teoretiese basis vir hulle klassifikasie en standaardisering. Die doel van hierdie artikel is juis om sodanige teoretiese basis te skep op grond waarvan 'n tipologie ontwikkel kan word.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en