Die eskatologie van 1 Petrus: Hoop en vindikasie vir tydelike en permanente uitlanders

Fiche du document

Date

1 janvier 2010

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Organisation

SciELO



Citer ce document

Fika Janse van Rensburg, « Die eskatologie van 1 Petrus: Hoop en vindikasie vir tydelike en permanente uitlanders », In die Skriflig, ID : 10670/1.u93zk1


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

Die geadresseerdes van 1 Petrus het in 'n onvriendelike omgewing geleef. Hulle was uitlanders, moontlik nie net oor hulle Christelike geloof nie, maar hoofsaaklik omdat hulle nie burgers was van die gebiede waar hulle gewoon het nie. Hulle status as uitlanders het aansienlik bygedra tot hulle unieke situasie, en dit is die konteks waarbinne die eskatalogie van 1 Petrus gekonstrueer word. Hierdie artikel bied 'n werksdefinisie van eskatologie. Daarna word die lewensomstandighede van die geadresseerdes gekonstrueer. Die eskatologiese uitsprake word geïdentifiseer en gekategoriseer en die argument van 1 Petrus word kortliks gekonstrueer. Die eskatologiese uitsprake word vervolgens geïnterpreteer en laastens word 'n gevolgtrekking oor die eskatologie van 1 Petrus gemaak.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en