Articles
Meningspeilings wat onlangs ten opsigte van die steunbasis van politieke partye gemaak is, wissel, maar beklemtoon 'n besliste afname in politieke steun vir die regerende ANC wat reeds 28 jaar aan bewind is. Teen die agtergrond van 'n snelveranderende politieke omgewing, gedryf deur politieke, ekono...