Die ANC en die nasionale demokratiese rewolusie: Polities strategiese perspektiewe

Fiche du document

Date

1 janvier 2009

Type de document
Périmètre
Langue
Identifiant
Organisation

SciELO



Citer ce document

André Duvenhage, « Die ANC en die nasionale demokratiese rewolusie: Polities strategiese perspektiewe », Tydskrif vir Geesteswetenskappe, ID : 10670/1.w0x5na


Métriques


Partage / Export

Résumé 0

Die Nasionaal-Demokratiese Rewolusie (NDR) is as konsep en ideologiese raamwerk baie bekend binne die denkpatroon van die ANC en sy bondgenote. Anders as wat soms verwag is, is die NDR as denkraamwerk nie na 1994 opgehef nie, maar slegs in 'n strategiese en taktiese sin geherposisioneer onder die vlag van sosiale, politieke en ekonomiese transformasie. By die onlangse Polokwane Konferensie van die ANC (einde 2007) het die organisasie verskeie resolusies aanvaar wat in lyn is met die grondbeginsels van die NDR wat ook neerslag gevind het in die ANC se 2009-verkiesingsmanifes. Hierdie artikel fokus op die NDR as politiek-ideologiese denkraamwerk met die beklemtoning van polities-strategiese aspekte.

document thumbnail

Par les mêmes auteurs

Exporter en