Articles
Betrokke skryfwerk benadruk 'n tipe verhouding tussen die teks, die werklikheid en die leser en dit veronderstel mimesis. Mimesis is egter 'n oënskynlik uitgediende konsep in die literêre estetika. Daarom is dit noodsaaklik om mimesis konseptueel te rehabiliteer ten einde wesenlike literêre betrokke...