Articles
Die praktyk toon dat baie AGS-pastore moontlik so besig is met 'n veelheid take en verantwoordelikhede dat hulle nie daarby uitkom om hulle gemeentelidmate effektief te mobiliseer om by vrywillige dienswerk betrokke te raak nie (vgl. Ef. 4:12). Die gevolg is dat sulke gemeentes dikwels nie effektief...