Articles
Almal is dit eens dat die kliniese regsopleidingskursus nougeset geassesseer moet word indien dit kredietdraend is vir die verwerwing van die LLB-graad. Alhoewel verskeie vorme van assessering met welslae in kliniese regsopleiding toegepas kan word, konsentreer hierdie artikel bepaald op die gebruik...